STILBAAI NUUS - Anastasia de Vries van die Universiteit Wes-Kaap het op Saterdag 17 September 'n werkwinkel vir die Stilbaai Skryfkring aangebied oor maniere om beter rubrieke en kortverhale te skryf.
De Vries is 'n dosent in Afrikaans en Nederlands vir die taalprofessies - joernalistiek, kreatiewe skryfwerk en dokumentontwerp - sedert Januarie 2013 en verder is sy ook 'n rubriekskrywer.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'