STILBAAI NUUS - Stilbaai-besighede is in nie minder nie as vier kategorieë in die Wes-Kaap besigheidsorganisasie AHI (Afrikaanse Handels Instituut) se jaarlikse toekennings benoem.
Die wenners word Vrydag, 12 November aangewys.
Stilbaai-sakekamer is een van die finaliste in die Sakekamer van die Jaar-kategorie.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'