STILBAAI NUUS – Hessequa se kunsgemeenskap treur ná die tragiese dood van die Stilbaai-boorling Joshua Margerison.
Hy was die jongste seun van die kunstenaarspaar Ian en Sonja Margerison.
Hy was verlede Donderdagoggend, 5 Oktober, op die Stormsrivierpad in 'n trompop botsing met 'n vragmotor betrokke. Hy is op slag dood.
Hy was 24 jaar oud.
Lees meer in die week se Suid-Kaap Forum.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’