STILBAAI NUUS - Met die voltooiing van die nierdialise-eenheid het die hospitaal aan die oostekant van Stilbaai nog ’n stap nader aan 'n bedryfstelsel beweeg.
Volgens die ontwikkelaar, Nico Viljoen is kontrakteurs van ’n internasionale groep wat dialise-eenhede bedryf, reeds besig om die eenheid in te rig.
Hy hoop om binnekort ’n openingsdatum vir die projek aan te kondig.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'