Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die Stilbaai Mannekoor het twee geslaagde konserte ten bate van liefdadigheid aangebied.
Die NG-kerksaal aan die oostekant van die dorp was op 25 Oktober sowel as op 1 November met waarderende toehoorders volgepak.
Soprane Hanlie Lubbe en Nina du Toit het as gaskunstenaars saam met die koor opgetree.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'