HESSEQUA NUUS - Met die tweede vlaag van Covid-19 wat besig is om die land in ‘n klem vas te druk, het sport en rekreasie ‘n groot terugslag ondervind.
Alle munisipale sportfasiliteite, uitgesluit dié wat deur sportklubs of organisasies soos gholf, tennis, rolbal en jukskei op 'n langtermyn basis gehuur word, is Vrydag, 11 Desember met onmiddelike effek gesluit.
Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'