Gallery
ALBERTINIA NUUS - Christo Jantjies van Albertinia het tydens die IFBB MaxFITT-kompetisie met drie eerste plekke in sy afdeling weggestap.
Nege deelnemers het op Vrydag 5 April hul spiere in Knysna gebult.
Max Kiewitz, organiseerder het in samewerking met die IFBB-span dié dag moontlik gemaak.
Volgens Kiewietz was dit ’n suksesvolle dag.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Slade Sparks, Christo Jantjies en Kent Sparks.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'