HESSEQUA NEWS - Hessequa-munisipaliteit se proses kontroleerders onder leiding van Willie Prins het weer vanjaar met die toekenning as beste span weggestap.
Dié span is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die beste ‘Process Controler Team’ in die Wes-Kaap aangewys.
Van die fokuspunte was onder andere spanwerk en opbouende verbintenis.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Van links is Welcome Mpapani (Heidelberg-riool), Christiaan Prins (Albertinia-water), Sampie Kouter (Slangrivier-riool), Harold Basson (Hessequa: direkteur tegniese dienste), William Prins (Hessequa: waterkwaliteit, water en riool), Rhuschan Manho (Hessequa: bestuurder infrastruktuur), Jason Joseph (Riversdal water); Ricardo Joseph (Riversdal riool ) en Nieklaas Riddles (Stilbaai-water en riool).
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'