STILBAAI NUUS - Die Soetefontein Senior Burger-klub het Vrouedag op Dinsdag 16 Augustus behoorlik gevier.
Afgesien van die pret onder die bejaarde dames van die klub is die eenheidsgevoel onder hulle almal baie versterk.
Verskeie geleentheidsprekers het praatjies gelewer en die vroue met bemoedigende boodskappe aangemoedig en geïnspireer.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'