Die kompetisie is geborg deur:
Eerste plek: ‘n Heerlike ete ter waarde van R500 by Die Kwekery & Coffee Shop Restaurant/Casino;
Tweede prys ‘n ete by Maxi’s Riversdal ter waarde van R250;
Derde prys is ‘n ete by Scooters Pizza, Riversdal, ter waarde van R150.
Die kompetisie het was oop vanaf 16 tot 23 Februarie, en die pryse is Dinsdag, 28 Februarie aan die gelukkige wenners oorhandig.
Lizel van Dyk het die tweede prys wat ‘n eetbewys ter waarde van R250 is, ontvang van Hennie Bronn - bestuurder van Maxi’s Riversdal.
André Tities, bestuurder van Scooters Pizza, Riversdal oorhandig die eetbewys ter waarde van R150 aan Chantél Hanekom.