Gallery
SLANGRIVIER NUUS - Leerders van Slangrivier Primêre skool het onlangs ’n pretloop vir fondsinsameling gehou.
Die deelnemers het in kleurvolle uitrustings die roete op en rondom die skoolperseel met groot lekkerkry klaargekry.
By die eindpunt is almal met heerlike lekkernye bederf.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
Die groep leerders is duidelik opgewonde dat hulle deel was van die pretloop.
'Ons bring jou die nuutste Slangrivier, Hessequa nuus'