• Maak seker dat alle deure en vensters gesluit is as jy nie by die woning is nie;
• Stel familie of bure in kennis as en wanneer jy van die woning weggaan en die tydperk wat jy nie tuis sal wees nie;
• Sorg dat alle toerusting soos grawe en byle wat gebruik kan word in 'n aanval, veilig weggebêre is wanneer jy dit nie gebruik nie;
• Moenie tydelike werkers in diens neem sonder enige verwysings nie;
• Verwyder digte bosse of bome by die woning wat as skuiling gebruik kan word en
• Moenie enige waardevolle items, soos skootrekenaars, kameras, selfone en kontant sigbaar in die voertuig los nie;
• Maak seker dat alle vensters en deure gesluit is;
• Verwyder losmaakbare radios en radiogesiggies en
• Moet nooit alleen loop nie en moenie met vreemde persone geselsies aanknoop nie;
• Wees altyd op die uitkyk vir vreemde voertuie en persone;
• Moenie in die donker en bebosde gebiede alleen rondloop nie;
• Stel iemand in kennis as jy iewers heenaan en vir hoe lank jy sal weg wees en