HESSEQUA NUUS - Die Wes-Kaap Bloedskenkdiens bied drie bloedskenkklinieke gedurende Augustus en September in Hessequa aan.
Riversdal kom op Donderdag, 27 Augustus aan die beurt, Albertinia op Dinsdag, 8 September en Heidelberg op Vrydag, 28 September.
Vir meer inligting kan die bloedskenkdiens by 021 507 6319 geskakel word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'