HESSEQUA NUUS - Inwoners van Hessequa glo hulle woon in ‘n stukkie paradys.
Soms is daar egter klein jakkalsies in die wingerd wat aan mense krap.
Ons het ‘n paar mense gevra of hulle enigiets in hul dorpe sou wil verander, as hulle kon.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'