Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Lang toue mense het Maandag 30 Maart voor banke, die poskantoor en verskeie supermarkte gewag om hul staatstoelaes te trek.
Dit was egter nie net bejaardes wat spesiale vergunning gekry het om voor die amptelike uitbetaaldatum hul geldjies te trek nie, maar ook ander wat eers maandeinde hul lone en salarisse ontvang het.
Nooddienspersoneel het mooi verduidelik hoe ver 1,5 m is en dat inwoners die afstand moet handhaaf.
Fotogalery: Sassa uitbetalings op Riversdal
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'