STILBAAI NUUS - Sakekamers is baie belangrik, nie net vir besigheidseienaars nie, maar ook vir die ekonomiese groei van ‘n dorp.
Dit is die mening van Charles de Kock, prinsipaal van Chas Everitt in die Suid-Kaap.
Om dié rede het hy dit goed gedink om met die opening van hul groter kantore in Stilbaai ‘n veiling ten bate van Stilbaai-sakekamer te hou.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'