RIVERSDAL NUUS - Riversdal Toyota het vanjaar uit 173 handelaars met gesogte nasionale toekennings weggestap.
Die handelaarskap is onder meer bekroon as die tak met die beste kliëntediens landswyd, waarvoor Henk Louwrens, handelaarshoof, en sy vrou Constance ’n besoek aan Rusland as eerste prys ontvang het.
Riversdal Toyota het hierdie toekenning ook in 2011 ontvang.
- Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'