RIVERSDAL NUUS - Die polisie in Riversdal bied by die Hessequa Youth Cafè verskeie gratis opleidingsprogramme aan vir jongmense tussen die ouderdomme van 18 tot 35 jaar.
Studente ontvang sertifikate aan die einde van elke kursus.
Op die foto is Emile Joseph, Leonné Adams, Jessica Malan, ao Hans Busch,Veruschka Saayman, Charissa September, Alicia Olkers en Nelson Kamfer. Dié groep het pas hul kursus voltooi.
Van links: Emile Joseph, Leonné Adams, Jessica Malan, ao Hans Busch,Veruschka Saayman, Charissa September, Alicia Olkers en Nelson Kamfer.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'