Gallery
RIVERSDAL NUUS - Liesel van Dyk en SP Vermaak is verlede Donderdag ná afloop van die Riversdal-gholfklub se jaarlikse klubkampioenskappe onderskeidelik as die vroue- en manskampioen aangewys.
Liesel het die vroueafdeling met 'n total van 181 houe oor die 36 putjies voltooi terwyl SP sy dubbele ronde in 148 houe klaargemaak het.
FOTOGALERY: Riversdal-gholfklub se jaarlikse klubkampioenskappe
Liesel van Dyk. Foto: Hugo Redelinghuys
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’