Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Plaaslike besighede het Maandag en Dinsdag, 4 en 5 Februarie hul eerstehulp-opleiding opgeskerp.
Vir sommige van die persone was dit ‘n heel eerste keer, terwyl ander hul noodhulpsertifikate wat verval het, moes hernu.
Safetech bied hierdie kursus tweejaarliks aan.
Suid-Kaap Forum se redakteur, Wilma Adamson was ook teenwoordig en was onder diegene wat haar sertifikaat moes hernu.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'