Gallery Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Reën wat sedert Vrydag 17 Januarie wyd in Hessequa uitgesak het, het die versengende hitte van die afgelope twee weke gebreek.
Hoewel die damvlakke gestyg het, is die droogte egter nog nie gebreek nie.
Volgens Louis van Dyk, bestuurder van die Korente-Vette-besproeiingsraad, het die reën die dor aarde maar sowat 10 cm binnegedring.
Fotogalery: Hessequa damvlakke styg
Dit sal sowat ses weke duur voor die weiding herstel, afhangend van wat geplant is en mits opvolgreën val.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'