Gallery
RIVERSDAL NUUS - Studente en leiers van Pneumatix - pnxglobal.com het Riversdal onlangs in rep en roer gehad.
Dié groep, waaronder akteurs en musikante het verskeie skole en die AGS-gemeente besoek.
Die doel was nie net om Pneumatix bekend te stel nie, maar ook om die gemeenskap en leerders te bedien.
Opvoerings wat lewenslesse en -waardes uitgebeeld het, is opgevoer. Die musikante het gemeentes met musiek, sang en gebed bedien.
Kyk 'n video hieronder.
Vir meer inligting oor Pneumatix besoek www.pnxglobal.com.
Die AGS-gemeente spreek seun oor die Pneumatixgroep uit.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'