HESSEQUA NUUS - Die Stilbaai Passiespele, aangebied deur amateurs uit die gemeenskap, is opgevoer op 30 Maart en 2 April in die Stilbaai Gemeenskapsaal.
Die opvoering wat die verhaal vertel van hoe Jesus verloën is, aan die kruis gesterf het en toe weer opgestaan het het vol sale getrek en die maandelange harde repetering het waarlik gewys in die toneelspel.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’