RIVERSDAL NUUS - Die polisie waarsku mense om hierdie versoek vir ‘n donasie vir ‘n sportgeleentheid in Oos-Londen te ignoreer.
“Ons waarsku alle sakeondernemings om nie geld in die rekening te betaal nie, want dit is ‘n slenter,” sê kapt. Yolandi Januarie van Riversdal-polisie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'