HESSEQUA NUUS - WOW: Jayden Persence (gr. 6, Engels - vyfde) en Tashlinay Sefoor (gr. 1, Afrikaans beste klanker in Wes-Kaap) is in die Wes-Kaap WOW-span wat op 20 Oktober aan die Nasionale WOW-kompetisie te Stellenbosch gaan meeding.
Panorama Primêr wens hierdie twee sterkte toe met hul voorbereiding en deelname.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'