Update Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Die beseerde bestuurder is nog nie bevry na 'n vragmotor vanoggend op die N2 omgeslaan het nie.
Sodra nooddienste hom uit die kajuit gekry het, sal hy per lugambulans waarskynlik na George-hospitaal vervoer word.
Kyk 'n video hieronder.
Lees 'n vorige artikel: Vragmotor slaan om op N2
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'