Update
STILBAAI NUUS - Die ander drie verdagtes wat gesoek was in verband met die plaasaanval vroeër die week op ’n gesin in die Blombos-gebied is ook gearresteer.
Volgens Stilbaai-polisie se mediawoordvoerder, ao. Morné D’Emiljo, word die soektog na die vuurwapens nog voortgesit.
Twee sake van poging tot moord, asook verskeie inbraaksake teen die verdagtes word ondersoek.
Lees 'n vorige artikel hier: Geen rede vir paniek, sê Polisie
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'