'n Bekende dagblad het erkenning gegee aan Afrikaanse skole in die Wes-Kaap wat verlede jaar in dié vak presteer het.
'n Gemiddelde punt vir Wiskundeprestasie is vir elke skool bereken.
Hierdie syfer is gedeel deur die getal matrikulante in elke skool.
Die hele matriekklas is dus in berekening gebring, nie net die getal leerders wat Wiskunde as vak geneem het nie.
‘n Skool wat Wiskunde onder al sy leerders bevorder, kry dus ‘n hupstoot.
Marie Fourie en Sonja Smith is die Dasse se Wiskunde onderwysers wat hard werk om hierdie puik prestasies moontlik te maak.
Klik hier vir 'n vorige nuusflits.
.jpg)
Marie Fourie en Sonja Smith van Hoërskool Langenhoven, die Dasse se
Wiskunde-onderwysers
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'