RIVERSDAL NUUSFLITS - Die departement van korrektiewe dienste, in samewerking met die Gemeenskaps Polisiërings Forum (GPF) wil dit onder die aandag van die gemeenskap bring dat die optog wat beplan was vir môre (Woensdag 30 Augustus) weens onvoorsiene omstandighede nie sal plaasvind nie.
Volgens Arnold Edward Prins, voorsitter van die GPF beoog hulle om 'n optog teen misdaad te hou, maar ‘n ander datum sal later deurgegee word.
Vir meer inligting kan hy gekontak word by 072 024 2965.
ARTIKEL: ELIZE BLOM, SUID-KAAP FORUM JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'