STILBAAI NUUS - Die Fynbossentrum in Stilbaai se geliefde opsigter vier hierdie maand sy 21ste herdenking in dié pos.
Bladsak Saayman is nie net plaaslik nie, maar ook landwyd by gereelde besoekers bekend vir sy onvermoeide ywer om die perseel skoon en netjies te hou.
Tussen die skrop en vee deel hy graag sy vrolike lewenswyshede met elkeen wat ’n geselsie wil aanknoop.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'