Verlede jaar het die Dasse uitsonderlik presteer en glo ons dat dit hierdie jaar weer die geval gaan wees.
Sterkte word hul toegewens!
Voor van links is: Janke Schonken (Redenaars), Cecile Uys (Debat), Izaan du Preez (Debat), Zuné Saayman (Debat) en Patsy Oosthuizen (Redenaars). Agter van links is: Liné Marais (Debat), Salomien Oosthuizen (Debat), Janneke Schnetler (Debat), Annuscha Vosloo (Debat) en Sanja Steenekamp (Debat).
'Ons bring jou die nuutste Riversdal | Hessequa nuus'