RIVERSDAL NUUS - Gerugte op sosiale media dat die twee Tops-drankwinkels op Riversdal (en elders) sekere tye van die dag oop is of gaan wees, is pure wensdenkery.
Tops Drankwinkel langs die N2 buite Riversdal. Foto: Tisha Steyn'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'