STILBAAI NUUS - Die onluste en plundertogte in KwaZulu Natal en dele van Gauteng kan tot gevolg hê dat winkels nie van kos voorsien kan word nie.
'n Vinnige meningsopname deur Suid-Kaap Forum op Dinsdag, 14 Julie het gewys dat Stilbaai nog nie bekommerd hoef te wees dat winkels nie oor genoeg kosvoorraad gaan beskik nie.
Die situasie kan egter vinnig verander as die huidige onluste nie baie gou onderdruk word nie.
Moet ek voorraad oppot in my spens? Dis vir jou om te besluit.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'