HESSEQUA NUUS - Die heropening van haar-, nael en skoonheidsalonne het tot vele vroue se verligting uiteindelik gebeur.
Hoewel meeste dames nie kon wag om ‘n afspraak te maak nie, is daar tog voorbehoude in sommiges se gemoed.
Suid-Kaap Forum het ‘n paar menings gevra.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'