Teen hierdie agtergrond beskik die skool reeds oor die kundigheid en diens van sy eie Sportbestuurder, en Sportwetenskaplike.
Na die bedanking van mnr. Kobus Calldo is mnr. Lukas Holtzhauzen, tans in diens van Paarl Gimnasium, as Sportwetenskaplike aangestel vanaf 1 Januarie 2014.
Me. Marlene Theron is aangestel as die skool se nuwe bemarkingsbestuurder bemoeid met, oud-skoliere, borge en media. Sy aanvaar op 1 Januarie 2014 diens.

Me. Marlene Theron is aangestel as Hoër Landbouskool Oakdale se nuwe Bemarkingsbestuurder. Sy sal 1 Januarie 2014 by Oakdale aansluit.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal | Hessequa nuus'