ALBERTINIA NUUS - Die donkie bly maar ‘n wonderlike ding!
Salo Poggenpoel van die Albertinia-omgewing het aan Suid-Kaap Forum vertel waarom donkies sedert toeka se dae gebruik word as skaapwagter.
Lees meer in die week se koerant.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'