Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Die nuwe pont wat die plek van die oue ingeneem het, is twee dae gelede in werking gestel.
Die ou pont, wat vir jare ‘n baken op Malgas was, is op 24 Junie vanjaar uit die water gehaal.
Volgens Swellendam burgemeester, Nicholas Myburgh, was veiligheid die hoofoorweging.
Die nuwe toevoeging is dubbel die grootte van die oue en landboutoerusting en konstruksievoertuie sal ook daarmee oor die rivier vervoer kan word.
Video verskaf deur Belinda Bouwer:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'