Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - 'n Motor se band het Dinsdag, 8 Junie, ongeveer 17:50 op die N2, net voor Gouritsbrug gebars en omgeslaan.
Volgens sers Ciska Badenhorst, polisiekommunikasiebeampte van Albertinia-polisie is niemand beseer nie.
Die voertuig het op sy sykant te lande gekom toe dit die pad verlaat.
Kyk 'n verskafde video hieronder:
Video verskaf deur Albertinia Paneelkloppers.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'