MELKHOUTFONTEIN NUUS - Die naweek se plaaslike rugbywedstryde op Melkhoutfontein het nie net getroue ondersteuners gelok nie, maar selfs twee besoekers van New York. Terwyl Riversdal Blues en Seagulls kragte gemeet het, het entoesiastiese kommentators die twee Amerikaners deur en tyd vermaak.
Dit was Josh Reeve en Latrell Margraff se eerste rugbywedstryd wat hulle op Saterdag 2 Februarie aanskou het. Om rugby te kom kyk is nie die enigste rede waarom hulle op dié dorp kuier nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'