HEIDELBERG NUUS - Alle inwoners in die Heidelberg-landdrosdistrik moet kennis neem dat die telefoonnetwerk by die Heidelberg-polisiedienssentrum buite werking is.
Inwoners word versoek om die nommer 082 522 1225 te gebruik totdat die netwerk herstel is.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’