Riversdal:
*Maandae, Woensdae en Donderdae: alle voertuie 08:00 tot 13:00 en 13:30 tot 15:30
*Vrydae: alle voertuie 08:00 tot 13:00 en 13:30 tot 14:30
Heidelberg:
*Dinsdae: slegs ligte voertuie en net tot einde maart 2013 09:00 tot 15:30
*Die Heidelberg toetsstasie sluit einde Maart 2013 en sal padwaardigheidstoetse dan elke dag by die Riversdal toetsstasie geskied.
Voertuig voorbereiding vir padwaardigheidstoets:
Persone wat voertuie vir padwaardigheidstoetse neem, moet toesien dat die voertuig, en veral die onderstel skoon is. Dit moet op so ‘n manier gedoen word dat die ondersoeker nie onnodige tyd moet spandeer aan nommers wat deur modder, vuilheid en olie verberg word nie. Indien sekere nommers of parte nie sigbaar is nie kan die persoon gevra word om die gedeeltes eers skoon te maak waarna die toets sal voortgaan.
Tariewe:
Alle persone moet vooraf aansoek doen vir padwaardigheid en dan aanmeld by die toetsstasie. Afhangende van die tipe voertuig is die volgende tariewe van toepassing:
- Motorfiets: R55.
- Ligte voertuig: R135.
- Sleepwaens: R135 en swaarvoertuie:R165.
- Sleepwaens swaarvoertuie: R165.