Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Wanneer jy verby Michelle en Jumbo Jacobs se huis in Stilbaai ry, is dit net vetplante waar jy kyk.
Michelle wou nog altyd 'n vetplant-tuin gehad het, en toe die egpaar vier jaar gelede na Stilbaai verhuis, het sy werk daarvan gemaak.
Sy beoog ook om ten minste een van die ongeveer 300 kaktus-spesies in haar tuin te kry.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'