HESSEQUA NUUS - 'n Wildepiesang (plantain) lyk baie soos 'n piesang, maar is beslis nie 'n piesang soos ons dit ken nie.
Gordon Ramsay het in die program MasterChef gesê dit kan eerder soos skyfies gebraai word deur dit in dun skyfies te sny.
Die vrug is te melerig om vars geëet te word.
Dit kan op verskeie maniere as bykos gebruik word.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'