Sy kinders wat woonagtig is in Amerika, Kanada, Dubai, Engeland en Vereeniging het besluit om hul pa met 'n spesiale verrassing te trakteer in die vorm van 'n geldkoek.
Die koek het bestaan uit R3 000 se R20-note.

Hennie is in sy skik met sy verjaardagkoek - lig, maar baie waardevol.

'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'