RIVERSDAL NUUS - Die muurskildery by die dorpsbiblioteek op Riversdal is Donderdag, 21 April deur twee plaaslike kunstenaars finaal afgerond.
Marilise Lombard en Angelika Hein het, onder andere, plante eie aan die Hessequa-streek op die muurskildery geverf.
Die kunswerk by die biblioteek is 'n inisiatief van die Hessequa Kunsroete Riversdal, in samewerking met die munisipaliteit.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'