Update
HESSEQUA NUUSFLITS - Noodherstelwerk aan die munisipale stelsel is voltooi.
Telefoonstelsel, kragverkope en betaalpunte is weer in werking.
• Emergency repairs to municipal system has been completed.
Telephone systems, pre-paid electricity and cashiers are up and running.
Lees 'n vorige artikel: Munisipaliteit van lyn af
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'