HESSEQUA NUUS - Negentien sportklubs en ontwikkelingsorganisasies het finansiële hulp van Hessequa-munisipaliteit ontvang.
Uitvoerende burgemeester, Grant Riddles het Vrydag, 20 November altesaam R176 000 aan die klubs en organisasies oorhandig.
Die sporklubs sluit in rugby-, tafeltennis-, krieket-, muurbal- en dominoklubs.
In die ontwikkelingskategorie het van Kansa tot voorskole by die finansiële hulp baat gevind.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'