RIVERSDAL NUUS - David en Sal Carter het op Maandag 27 Mei, 15 Dollie Lamprecht-afdrukke aan die Julius Gordon Africana Sentrum geskenk.
Lamprecht het destyds waterverf gebruik om die verskillende Erica-fynbos wat in Riversdal gevind word te skilder.
Die Erica Blenna word net op Riversdal by Sleeping Beauty gevind en nêrens anders in Suid-Afrika nie.
Die geraamde foto’s is van ou huise op Puntjie by Vermaaklikheid. Agter, van links: Grant Riddles (uitvoerende burgemeester), Andrew Stroebel (speaker) en rdl. Ben Smit.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'