Gallery
RIVERSDAL NUUS - Frikkie Muller is as Riversdal Posduifklub se kampioen aangewys.
Hy is die klub se langpad en algehele kampioen.
Lede het ’n gesellige prysuitdeling op Saterdag 30 Maart gehou. Hannes Havanga stap met die middelpad-kampioen toekenning weg en Eric Fortuin is as kortpad-kampioen aangewys.
Die begin van die nuwe seisoen is om die draai en op 29 Mei neem hulle in Laingsburg deel.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'