Video
RIVERSDAL NUUSFLITS - Die gedreun deur die dorpe vanaf Vrydag 16 Maart was deur honderde motorfietsryers en hul 'ysterperde' gemaak, onderweg na die Buffalo Rally.
Dié rally is vanjaar vir die 15de keer op Mosselbaai aangebied.
Provinsiale verkeersbeamptes het seker gemaak dat elkeen 'n geldige rybewys het, die motorfiets se lisensie nie verval het nie en dat bestuurders nie oor die toegelate alkohol limiet was nie.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'